View single post by Lofty
 Posted: Tue Mar 31st, 2015 08:23 pm
PM Quote Reply Full Topic
Lofty



Joined: Sat Sep 13th, 2008
Location: Hartenbos, South Africa
Posts: 1435
Status: 
Offline
Mana: 
Die lugpomp sit bo-op die powerpack Adolf,het dit op E-bay gekoop vir R36 elk..binne in is my battery en 3A solar charge controller [ook ebay R95] Voltmeter R20 ook ebay..ek haal dit af as ek dit nie gebruik nie,die 10W solar panel was R195..dit het quick couplings op.Kwagga ek sal 'n foto opsit van die as,daai wiele is maar mo3r duur ja.Die handle het ek laat buig by 'n vriend van my.

Last edited on Tue Mar 31st, 2015 08:58 pm by Lofty