View single post by Kallieklip
 Posted: Mon Nov 26th, 2012 03:42 pm
PM Quote Reply Full Topic
Kallieklip



Joined: Wed Jun 16th, 2010
Location: Calitzdorp, South Africa
Posts: 207
Status: 
Offline
Mana: 
Ek kan 'n laaaang brief skryf oor dit maar my gemoed is nie nou reg nie, miskien se ek iets wat liewers moes gebly het. Ek besit wynplaas en drankwinkel en werk donners hard vir wat ek het. Ek betaal die min. loon en is die jaar 3 keer ondersoek en hul se als is reg. Die staat verwag ek moet als doen maar vat my geld. Kort voorbeeld. 10 000 L wyn staat vat 3 000 L (aksyns belasting) nou het ek 7 000 L oor. Dit is gevat nadat dit reeds in tenk is en vergeet van wat voels en siektes en diewe reeds vir hul self opgeeis het.Nou moet my plaas se pruduksie koste nog verhaal word van die 7 000 L. Volgens ons wynboere as jy die somme gemaak het verdien die staat meer per ton as ek. As die lone so swak was hoekom werk my mense slegs teen 60% per week? As die loon gaan verdubbel dan staak ek boerdery want dan werk hulle net 3 dae en suip die res. Dit is nou appelkoos tyd by ons en my drankwinkel omset se dit. Die meerderheid van gesin pluk appelkoos (+_4 per huis) en neem nou R 1800.00 huis toe en was heel winter gewoond aan R450.00 nou wat oor is word nie gespaar maar gaan vir drank. Ek se jul ek is moeg vir als en raak depresief oor als. GOD SAVE AS:X:X