Hallo manne ek gaan Oktober vir n week witsand toe en ken glad nie die rivier of die plek nie. Paar vrae:
Sal my sportman met 30hp yama dit?
Waar koop ek lisensie vir rivier?
Waar is die goedkoopste verblyf met veilige parkeuring vir n boot?
Wat byt in Oktober?