Dirty Harry
Member
Hello manne, ek was bevoorreg om laas woensdag n dag trip witbank dam tehengel saam my pa en seun.
Wou jare lank net karp en baber teiken maar soos die ouens sê dis n moeilike dam om tehengel. Hy is mos meer bekend vir sy baars. Ek het n mooi slop gekry en geanker op 7m.
Hier by 12 uur noeg nie n byt nie. Aas kom netso skoon uit, so biedjie gewonder of ek visloos gaan wees.
Was net voor een toe eerste stok hardloop met klein babertjie. Net hom terug in die water gesit hardloop karpstok. Op n staduim gedink die karp gaan op die kant iut swem.
Foto geneem en daar gaan die baberstok. Lekker gebox met die baber wat soos n paling gelyk het met sy lente en maar skraal lyf.
Nie n byt veder nie, maar lekker dag op die water. Gaan verseker meer die dam besoek.