winter elf trippie so tussen galjoene deur

SPARRABOS

Sealiner
nou die volgende dag kom die reward of vrugte van jou hande arbeid....lekker vars elwe op ys....
 

Attachments

  • IMG-20160605-WA0026.jpg
    IMG-20160605-WA0026.jpg
    46.7 KB · Views: 544

SPARRABOS

Sealiner
;)klein man staan en kyk hoe word vis bewerk....steel nog skelm sluk van pa se bier.
 

Attachments

  • 2016-06-05 13.17.20.jpg
    2016-06-05 13.17.20.jpg
    35.9 KB · Views: 541

SPARRABOS

Sealiner
koekmeel geklitste eier olie ruik hom vars elf manna uit die hemel....
 

Attachments

  • 2016-06-05 14.44.37.jpg
    2016-06-05 14.44.37.jpg
    36.5 KB · Views: 540

SPARRABOS

Sealiner
lucky charlie het ook n draai kom maak....nie lank gekuier....al weer op pad nie een of ander meisie...:merm:merm
 

Attachments

  • 2016-06-05 15.10.09.jpg
    2016-06-05 15.10.09.jpg
    24 KB · Views: 545

SPARRABOS

Sealiner
die beloning vars gebakte elf......wanneer gaan ons weer!!!!!!;)
 

Attachments

  • 2016-06-05 14.57.34.jpg
    2016-06-05 14.57.34.jpg
    39.7 KB · Views: 544

SPARRABOS

Sealiner
kyk waars patat se elwe heen......smorgassbord....daai kop...dan gebruik ouens dit vir raggieaas......
 

Attachments

  • IMG-20160605-WA0035.jpg
    IMG-20160605-WA0035.jpg
    44.6 KB · Views: 540

SPARRABOS

Sealiner
Pieter Immelman wrote:
Mooi Sparra:

Ek sien jy het toe die raad gevolg om nie te skeer nie ;)
ja klein bietjie bum fluff werk ook...........;)elwe was so skelm soos die houtjie van die galg....min strepies gehad....kon darm koldas of twee vang....so dun repie koldas of strepie om hoek se steel met pilchardpensie buite om het trick gedoen vir skelm elf.het met 1.2 mm nylon trace ,klein rooi float bo hoek en 8/0 viking skerp gemaak gevang.viking werk....
 

Attachments

  • images.jpeg
    images.jpeg
    7.9 KB · Views: 505

SPARRABOS

Sealiner
al waaroor my hart seer is ek het my lucky blou mussie of beanie verloor die naweek.weetie waar.oh well moet maar vrede maak daarmee.iemand kry n lucky mus!!!!as hy hom erens optel....sal maar weer erens ene moet kry en lucky maak.....::p:glass
 

SPARRABOS

Sealiner
Lekker elf pret....voor winter begin bietjie elwe gevang....met koue water n gully haai tussen in.....geniet paar fotos_seal1_
 
Top