VISVANG SPOTS BY SCHOTTSBURGH

SKAPIE123

New member
Hi daar, ons gaan bietjie in Desember by Schottsburg vakansie hou. Waar is die beste spots om die seuns so bietjie black tails en karanteens te laat vang? Waar is ook lekker spot vir kabeljou meskien?
 
G

Guest

Guest
Die rots punt op Scotties se hoof strand sal jul blacktails, ens kan kry. Ook so +/- 30m regs van daai rots punt is daar 'n kleiner rots met paar rotse so +/- 20m die water in, gooi net voor daai rotse ek het al mooi Bronze Bream daar gevang op prawn. Kabeljou, daai tyd van jaar is bietjie laat vir hulle, maar beteken nie dat hulle nie daar is nie.
 
Top