visstokke

Hi daar. Ek het die naweek weer n paar Steenbras en Galjoene gevang.
Wil graag nou bietjie opgradeer. Kan iemand asb. kundige voorstel maak. Help? Soek n stok wat nie die bank heeltemal gaan breek nie. Iets wat ek kan gebruik vir rots/Galjoen en vir sand/ Steenbras. Vind stokke wat nie heeltemal 14ft is nie hanteer net makliker. Dankie julle.
 
Top