VISGRATE

Newbie19

New member
Goeie dag almal

Ek het so paar weke terug my eerste karp gevang en na 'n par youtube video's het ek hulle baie mooi skoon gemaak en toe in die pan gebraai. Daar is net een klein probleempie... GRATE!!

Die bors grate is maklik om uit te haal, maar daar is honderde klein Y shaped grate wat my net moedeloos maak. is daar 'n manier om die vis voor te berei wat sy smaak sal hou maar wat die klein grate of sag sal maak dat dit nie 'n probleem is nie of a manier om die vis te vlek sonder die grate. Ek het een gefillet en steeds die vyn graatjies in dit gekry.

Enige hulp sal great wees, thanks.
 

SimpleSimon

New member
Gaan koop liewers vir jou n boks visvingers - baie lekkerder en minder mooite - Karp is nie gemaak om geeet to word nie...
 

Strand Pyl

New member
Not big on freshwater angling. But shouldn't carp taste nice with all that dough, dips and milies in them.just asking
 
Top