Vars water Hengel klubs Kaapstad

Neilholts

New member
Dagse almal,

Ek is opsoek na 'n vars water hengel klub in Kaapstad omgewing. Ek bly tans in Hout Baai.
Het baie jare terug liga gehengel en wil graag weer begin.
As enige iemand kennis het van klubs hier rond, laat weet my asb.

Dankie en groete
:fishn
 
Top