vakansie vangste van die manne wat weet hoe

SPARRABOS

Sealiner
franna van stilbaai.....hyt lankal pe toe geimigreer......die Litie is all rounder.......moerse Zambi.....
..geen wonder raggies op wells kom strand toe met Groot happe uit hulle lywe
 

Attachments

  • IMG-20161223-WA0044.jpg
    IMG-20161223-WA0044.jpg
    16.5 KB · Views: 408

SPARRABOS

Sealiner
my hengelmaat ou seerower se neef......die is suidkaap vissie.....mooi stertjie
 

Attachments

  • IMG-20161223-WA0054.jpg
    IMG-20161223-WA0054.jpg
    43.3 KB · Views: 406

SPARRABOS

Sealiner
Groot haaie in algoa baai....Groot raggies kom op strand uit dan is daar sommer Groot stukke uit hulle uitgehap!!!!!!hier is lelike bullsharks:ssswim:
 
Top