Middag manne, Ek Wil graag my usernaam verander. Die manne het so Met die tyd byname gegee. Is dit nodig dat Ek my profile moet delete of nie? Dankie