To make a long story short: I’ve searched 6 year

christo1

Senior Member
To make a long story short: I’ve searched 6 years for my dream vehicle which was in my price bracket. Does not look like much for some but believe me: this is one of my biggest dreams.

Did some work before the hunting season started: redone read diff, handbrake, full service, oil leaks, crankshaft oil seals, tune-up, sourcing doors, roof ……… and the list goes on and on.

Tested it the whole hunting season and it dropped me a couple of times but found the fault – wet points. It gave me around just over 1km/l (seriously) but I am going to check fuel consumption this weekend as I am going to fetch my baby on the farm this weekend.

1978 2F Land Cruiser. My dream!!!
 
Attachments

  • 2.jpg
    2.jpg
    68.2 KB · Views: 735

christo1

Senior Member
and then came the "frats ongeluk" of shooting accurate by mistake...
 
Attachments

  • DSCF0137.JPG
    DSCF0137.JPG
    58.8 KB · Views: 727

trier

Senior Member
christo1 wrote:
Tested it the whole hunting season and it dropped me a couple of times but found the fault – wet points. It gave me around just over 1km/l (seriously) but I am going to check fuel consumption this weekend as I am going to fetch my baby on the farm this weekend.

1978 2F Land Cruiser. My dream!!!
Love these build them up threads. Hope the consumption comes right because 1km/l even in low range will kill me.
Those engines are kannie dood due to low rpm use/design.

Congrats on the accurate shot ;). Happened to me twice already :?
 
IWyk

Sealiner
Lekker trokkie daai! Ek het twee 1987 en 1988, model net naa die een. Kanniedood.

Een is diesel en ander is 3F petrol. Ek het electronic ignition ingesit en 38/38 Weber, meer krag en baie beter brandstof verbruik. Jy kan dalk daarna kyk om die perd se dors bietjie te les.
 
christo1

Senior Member
IWyk wrote:

Dankie vir die raad. Net een vraag oor die weber - Ek het gehoor dat hulle probleme gee as n mens klim - die float level is dan te hoog en dan overfuel die carburator. Is dit so en het jy al so iets agter gekom of is dit maar net stories? Ek is van plan om so iets te doen maar alles kom op tyd.... soos altyd. Dankie vir die raad. Ek waardeur dit
 
Nie as die float level reg gestel is om mee te begin nie en ook nie as die Jetting reg is nie. Kan vir jou die Jetting stuur as ek terug is in SA(buite land op die oomblik). Baie beter carb as die Aisin wat hul mee uitgekom het. Die hoof probleem is dat daar nie meer soveel manne is wat die Webers reg kan stel nie. Glo my jy kan hom sonder main jets ry!(Foutjie gewees maar nou ja dis n storie vir n ander tyd) Ek het al hy rook dan bietjie swart maar dis amper onmoontlik om daai 4.2 liter 2F te veel te fuel!

Groter probleem as hy te lean loop en valves is nie reg gestel dan brand die valves. Electronic ignition is baie beter as die punte so R1500 vir myne se conversion betaal.

Jy kan my gerus PM dan kan ek die inligting wat ek het met jou deel, groete.
 
christo1

Senior Member
After some TLC. Running like a dream. I know its not a speed monster but for something that has got only 4 gears it can still do 140km/h.....
 
Attachments

  • DSCF0156.jpg
    DSCF0156.jpg
    51.1 KB · Views: 180
Top