Theewaterskloof dam Is n lekker plekkie, ek was al 3 keer daar en ons het lekker karps gevang. Nie groot nie, maar het hulle gevang Een ding wat ek geleer het is om jou eie traces te maak. Ek paar vise verloor op traces wat ek by hengel shop gekoop het. So nou maak ek my eie traces. N mense hoef ook nie eers baie diep te gooi nie.