Stroppe

Ettienne2

New member
Hi aan almal. Kan julle my asb help. Ek wil graag weet wat is die regte manier om stroppe te maak, ek het maar my eie manier gebruik nog altyd en dit werk vir my maar ek wil graag weet wat is die regte manier en as daar dalk n foto of twee is sal ek dit waardeur.

Dankie..............:fbash
 
Eish, dis 'n langerige artikel Ettiene. Ek dink die heel maklikste is om die afgelope 6 maande se Oewerhengelaar te bestel of te leen by 'n vriend, want hulle het elke liewe strop stap-vir-stap bespreek.
Of jy kan die stroppe bou wat Naruto op die volgende link bespreek het:- http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=47343&forum_id=102
 
Top