Stone Bream

Riaandl

Sealiner
Sealine Name:  Riaandl

Real Name : Riaan

Date: 05/04/2010

Time: +/- 18:00

Location: Cape St Francis (near lighthouse)

Category of Claim: R/S

Species: Stone Bream

Length: FL 430mm

Weight: 1.8kg ORI Table (Little confusing)

           : 2.1kg Gutted

Equipment: 7ft Spinning Rod, Shimano Grinder, 5.5kg Line,

Bait: Strip of Chokka

Witness Name: Adam5016

 
 

Attachments

  • Pangaljoen 05042010.jpg
    Pangaljoen 05042010.jpg
    37.5 KB · Views: 1,513

VISTOTDIEDOOD

New member
Baie mooi vangs daardie, hoop hy is terug water toe want hulle is maar bitterlik sleg om te eet....nogtans n baie baie mooi vangs.
 

Riaandl

Sealiner
Vistotdiedood - ongelukkig is hy nie terug water toe nie, maar hy is Vrydag oor die kole gehaal. En glo my ek kan nie verstaan hoekom se die mense nie dis 'n lekker eetvis nie, proe baie naby aan galjoen, net nie so vetterig nie
 

VISTOTDIEDOOD

New member
Riaan

Ek moet se dit is nuus vir my, ek het nog nooit een geeet nie maar het by n paar ouens gehoor dat hulle nie baie lekker is om te eet nie.....Gaan beslis my volgende een ook op die kole gooi en vir myself sien....Ons vang hulle nogals baie hier in Port Elizabeth ook.
 

gallieman

Senior Member
hulle smaak wonderlik, die onplesier kom as jy hom moet skoonmaak, hy stink verskriklik. Maar as jy hom mooi gespoel het en die swart laag membraan uit die buikholte krap en hom op die kole gooi met bietjie botter en appelkoos konfyt,mmmmmm!
 

Riaandl

Sealiner
gallieman wrote:
hulle smaak wonderlik, die onplesier kom as jy hom moet skoonmaak, hy stink verskriklik. Maar as jy hom mooi gespoel het en die swart laag membraan uit die buikholte krap en hom op die kole gooi met bietjie botter en appelkoos konfyt,mmmmmm!
Dis net soos ek hom gaargemaak het. Maar die een was so vet hy het omtrent my kole doodgedrip
 

gallieman

Senior Member
Net so ! Dis daai lekker vet wat hom so lekker maak, ek haat 'n droog gebraaide vis. 'n Vis op die kole is beste as die vet so drip en as jy klaar gesmul het moet jy so half naar maar versadig voel!
In ons omgewing noem hulle die vis 'n pan galjoen as gevolg van die feit dat hy bietjie soos 'n galjoen lyk en smaak. Die vis is ook 90% vegetaries dus die swaart membraan in die buik wat verhoed dat die sonlig die vis se maag penetreer en hom laat ontplof, asook die onplesierige reuk van die derms.Die vis kom ook gewoonlik in baie vlak water lanks die kant voor waar al die alge en groen seewier groei. Ek het al die vis gevang met 'n klein stuk see slaai wat laaggety op die rotse beskikbaar is.
 

smiley6996

Sealiner
when you catching them you know you comeing close to the hottys i normaly find them in rough water same as the hotty but no float and tiny streepie hooks what works for me the one day at kini i caught and reliesed 34 in a few hours great fun on light tackel
 

mustbite

Sealiner
Thanx for that info i spoke to a old toppie that has been fishing kinie bay for many years and he showed me all his secret spots.
 

mustbite

Sealiner
I battle to catch these buggers any tips guys looks like a challenge on ultra light tackle just need an idea of what trace to use the one that works.

:wfish
 
Top