SSEC:WC

Ek, Killer Strepie en Boskabeljou het gou die oggend so paar wurms gepomp en daarna het Boskabeljou gesorg vir 'n lekker b-fast....yummy!!!!
 

Attachments

  • SDC15603.JPG
    SDC15603.JPG
    37.3 KB · Views: 39
Killer Strepie se kabeljou, veilig terug water toe....punte 50x1+(6x1)+10...66 punte vir die dag.
 

Attachments

  • SDC15606.JPG
    SDC15606.JPG
    47 KB · Views: 39
Boskabeljou gooi hom die dieptes in, soos julle kan sien was die water hopeloos te sterk vir kabeljpu, maar ons kon darem 2 land....
 

Attachments

  • SDC15612.JPG
    SDC15612.JPG
    34.9 KB · Views: 39

Sailfish

Sealiner
Daars hy, mooi so. Lyk of julle die dag weer n super hengeldag gemaak het. Punte op die bord is punte wat ek nog nie het nie!!!
 
Sailfish wrote:
Daars hy, mooi so. Lyk of julle die dag weer n super hengeldag gemaak het. Punte op die bord is punte wat ek nog nie het nie!!!
Dankie Sailfish, dit was 'n lekker hengeldag en maak nie saak oor die punte nie, dis altyd lekker om by die water te wees, kan nie wag vir die volgende trippie nie....::S::S::S
 
Top