[size=3][font="Times New Roman"]Dagsê manne.[/fon

oosto

New member
Ek was self maar skepties oor die gekookte eier affêre, maar die naweek is ek toe daar by Smilin' Thru, net buite Parys om dit te probeer...en siedaar, hy werk. 5.4KG, en hom amper teen die kant laat lê naby die riete.
 

Attachments

  • Oos Baber 5.4kg.jpg
    Oos Baber 5.4kg.jpg
    32.6 KB · Views: 53
Top