oom Fanie sê "Ja nee jong, ek moes geweet het daar is weer 'n vangplek. Skaars daar aangekom toe hol Ajoba water toe. Ek dag hy gaan visvang, maar die volgende oomblik hoor ek 'pappa !' en daar spring een uit die water na hom toe."
(For the record ek dink WP34 het my vertel die vis is undersize, toe le die vis al in die visboks. Het gedink steenbras is 40cm. Die vis het dit gemaak na so bietjie revival, en het rustig weggeswem)
Ja nee nou het die beoordelaars 'n lat vir hulle self gepluk ! Ek kan hoor hoe kreun Bennie daar, maar kyk net daai water he ! Nou wil ek nie meer werk nie...
Thanks ayoba. A buddy's camera has a stitching function, so it's basically 3 shots spliced together on the camera, and i just made sure to move into the next frame for each shot
daybreak at huisklip. taking a long walk to nowhere. my dad decided he was going to fish "closer to the car" in his own words. took the pic as I was walking away