Jip, dit gebeur naweek 21-23 September. Pryse formaat dieselfde as vorige jaar.
R20 000 vir beste twee spesies uit karp, baber en bass. R10 000 grootste karp. R10 000 grootste baber. R10 000 grootste bass.
Oewer 10 pryse. Boot 5 pryse.
Spannekompetisie en Big Bangers Boot en bakkie.
Roodekopjes Hengeloord. Ou Noord Gauteng gronde. R250 pp inskrwying.