my broer was daar by bosbokstrand hagga hagga se wereld.ontdek toe dam op plaas nie ver van die see.was propvol mooi kurpers.dink die mannietjies en wyfies se kleure verskil as ek reg is.gou sy shimano cronarch met berkley stok gaan haal by plaashuis waar hul tuisgegaan het.ronde glysinker bo swiveltjie(gruntertrace);2 nul mustad.paar boswurms reuse erties gegrawe en 34 in ry gevang.almal terug gesit.2 gehou.was lekker op rooster.