@ Koper
my time to stir the pot, for a while.
@ Thika
yip dis great daar, geen nonsens nie, net straight up praat!!
niemand steek dinge weg nie, niemand raak persoonlik nie.
en wanneer jy n vraag vra, kry jy n reguit andwoord!
al wat op boatfishing tekort kom is die strand hengel van noord natal!
maar ons weet boat fishing gaan oor die bote!
ek sal nog kom Tuna hengel, gee net kans, my trip af kaap toe sal ek nog reel.
@ the rest
Post count???? ek seker dof, net soos William shakespear geskryf het, what is in thy name?
sekere lede se post count is hoog, maar dit is nie n indikasie van die bydrae tot sealine nie of die regte kennis van hengel nie!
nie alle lede sit heeldag voor rekenaars nie, somige lede help om die ekonomie te laat groei!
Arme boepens, as n voorbeeld hier, 7000 posts, shoe dis darem baie, ek sal moet gaan kyk waaroor het jy alles geskryf, dalk het jy net meer tyd om voor die tikmasjien te sit as wat ek het.

"niks leliks bedoel nie"
dit is seker waar dat nuwe lede van die forum, wel kyk na post count, maar ek sal hulle met hierdie post graag attent daarop maak, dat dit eintlik nie veel beteken nie, net dat die lid meer tyd het voor die tik masjien!
ek het self al op n ander forum gesien, hoe n lid, wat se post count bo 5000 was, en nou al seker oor die 9000 is, nog nie eens self groot visse gehengel het nie.
"hoe kan jy n mede hengelaar leer, as jy nie self weet hoe om dit te doen nie?!!!!"
ek kan julle waarborg dat die verskil in weet wat om te doen en hoe om dit te doen, ver beter is as die teorie van hengel. "when you think you have all the answers to fishing, they tend to change the questions"
so newbies, stick around there is so much to learn here, from the members. Sealine is the best rock and surf fishing forum in RSA!!!!
nouja, tyd vir n uiltjie!!