Jy is reg, - dit was na my eerste poging om met n 9 ons gewig en n 3lb geelstertkop so 120 meter ver te gooi.
Nee- ek jok sommer, dit is gelukkig nie my katrol of my kraaines nie. n Vriend van my se propleem.
Ek kan noem dat n skêr ingespan was om die probleem op te los.
Groete.
