My toppie het Sondag vir die dag Blaaupan toe gega

Bruggie

Sealiner
My toppie het Sondag vir die dag Blaaupan toe gegaan en die pragtige vis gevang op SWD met n Vaaldam bruinbrood backing en Vatikaki op die bol.
 

Attachments

  • Image0650.jpg
    Image0650.jpg
    50.7 KB · Views: 291

Bruggie

Sealiner
Hi visvangjmr

Dit is in Beneropark. R21 van jou af lughawe toe, dan vat jy Atlas rd, eerste robotlinks, eerste robot regs en weer eerste robot regs. Daelik links en jy ry tussen Townhouses in, entjie af is blaauwpan.
 
Top