molasse voer blokke

RVL

New member
Middag manne, kan iemand my dalk n resep gee om molasse blokke te maak?

julle terugvoer sal waardeer word

Thanks
 

RVL

New member
Kom nou manne ek is seker iemand hier weet??

ek praat van die molasses en particle bloke wat n mens koop by die hengel winkels
 
Ek reken die maklikste is om voerblokke vir beeste tekoop by OTK. As ek reg kan onthou word hy gepress, dit gaan ook maak dat hy nie tegou opbreek nie.
Dis maar my opinie.
 

Alex123

Member
RVL,

I just buy a block or two from Obaro or OTK..

Molatek: Winter Block 40 (25kg / R165.00)

Just note that they are very tough to break into smaller pieces but they last (2-3 days)... that's why I normally buy two to drop at different spots...

Good luck.
 

Mega Fish

New member
Basiese voerblok. Ongeveer 15kg swaar. So n halwe 20l emmer in volume.

5kg growwe mieliegruis
1 kg koringsemels
6 kg molassestroop sonder ureum in (kan het 'n blou prop)
3kg sement

Meng eers die molassestroop en sement baie goed deur.
Voeg dan die koringsemels en mieliegruis by.
Meng alles weer goed deur en gooi in verlangde vorm.
Laat droog word vir 2 tot 3 dae in vorm. Haal dan uit vorm en laat nog verder droog word.

Moenie skrik vir die sement nie. Dit is net 'n bindmiddel.
 
Top