Kosi bay mouth dropshot

Schalkgrobler

New member
Howzit gents, im going back to kosi in dec month how is the dropshot in the mouth area and what is recommended to throw there. Had some good experience with nuclear chicken minnows about 3 years ago. any ideas would be awesome.
thanks
 

Frank.f

New member
Hallo Schalk.
Ons gaan ook in desember kosi baai toe. Alhoewel ons op sodwana gaan kamp. Gaan ook banghanek , en blackrock toe. Ek het nie juis advies nie maar weet wel aand hengel is baie meer produktief en veral met live bait, as gedurende die dag.
Ek wil self ook by julle manne uitvind wat en waar goeie spots is.en hoe veilig is dit om in die aand te vang by kosi mond en banghanek ?
Meskien kan ons ( indien ons op dieselfde tyd in sodwana of kosi is) by mekaar kom en as n groter groep hengel.veral snags.
Ons gaan vanaf 15 tot 31 des.(5 mense in ons hengel groep)
Ek wil ook livies slide. Mag mens live bait vang in die mond self en spesefiek watter live bait werk?
Enige advies sal baie waardeer word.
by voorbaat
dankie
Frank.
 

Cracker jack

New member
Hi Frank.f,
Ons gaan ook oor Desember vir n paar dae bietjie Kosi Baai toe voordat ons Ponto toe gaan. Ek wil bietjie dropshot probeer wanneer ek daar by Kosi Baai is. Ek het gelees van Banganek en Black Rock en wil graag daar ook n draai gaan maak wanneer ek daar is. Waar kry mens n permit vir Black Rock en om na die mond toe te gaan? Moet mens dit voor die tyd reel? Ons wil graag ook bietjie gaan snorkel daar in die lagoon by die mond. Blykbaar nogal lekker vir snorkel daar. Is dit moeilik om by die mond in te gaan want ek het gelees net 20 karre op n slag word toegelaat? Is dit waar? Enige advies sal waardeer word!
Dankie
 

Jonty

New member
Goeie Naand Manne, ons is ook volgende week in Kosi! Ek weet jy kan n nag permit kry vir die mond, maar weet nie van die veiligheid nie. Het al daar gehengel sonder enige probleme, maar dit was n paar jaar gelede. Gaan net vier dae voor ons St Lucia toe gaan. Gaan een dag mond toe om ook dropshot te probeer. Die suidekant van die mond is blykbaar die beste. Die snorkel in die mond is die moeite werd. Daar is n rif in die mond, waar die reservaat begin. die sand skuif maar baie rond, so ek weet nie wat die toestand is nie.

Stywe Lyne!!!
 
Top