Ek is op soek na n drone. Kamera is nie nodig. Ek het n gopro. Ek het hengel gerei vir diepsee vir marlyn of vir vlieërhengel. Penn Senator 12/0 en alles. Kidney harnas en gimbel bucket is van die goed. Waarde is so +- 8k. Oos Rand 0721044110.