O jitte, die arrempies is af en jy't nog nie eers BEGIN roei nie - en dan wil die ouens maak asof ek laf is om myne enjin aangedrewe te maak ? Wys jou nou net. Sissie. Mamma se ou seuntjie. Seker ook nie eers 'n bietjie tan op nie bahalwe as mamma jou in die bad geskrop het dan kom die kleur so sukkel sukkel deur ne'.
Sit nou net 'n sleutelbord en 'n muis op daai kajak dan sal jy sien hy skuif vir ure aanmekaar ne'.
Dit werk nie as jy heeldag sit en tik en dan wil jy teen die naweek uit hardloop en groot waters begin skuif nie. Miskien moet jy meer spenasie eet, dit het vir Popeye gewerk.