Hi, Waar stoor julle, julle stroppe? Sit julle

PI

Senior Member
Hi,

Waar stoor julle, julle stroppe? Sit julle dit in julle muti bokse of het julle spesiale bokse om dit te stoor. Ek dink net aan die weight as jy alles in jou muti boks moet stoor.

Ek dink daarin om so 30 onderste bo vaaldam stroppe te bou van so 300mm - 400mm (P3 and P4)

20* Sliding rietvlei: 12cn hooklink (M0 and M1)

20* Sliding rietvlei 15 cm hooklink and then play around wit (M0 and M1)

Ek gebruik springs so ek sal die weight moet weeg om die regte gewig te kry.

Wat dink julle manne?

PI
 

Naruto

Sealiner
Ek gebruik sakkie (wat lyk soos klein banksakkies). Jy kan dit by Plasticland of enige soortgelyke winkel kry. Ek maak gewoonlik nie so baie stroppe nie, net so 4 of 5. Maak net my hoeklyne in sit dit in verskillende houers vir die verskillende grote hoeke. Sodoende kan ek my hooflyne bind met die sinkers en hoekgrotes soos ek nodig het. Dan sit ek nie met n 100 stroppe wat ek dalk nooit gaan gabruik nie
 
Ek sit al my stroppe in klein sakkies en dan in 'n houer. Ek is nie lief om baie stroppe in my viskas te sit nie maar het 'n sak waar ek die res in bere.

Dis hoe my kas uitgele is met die stroppe en die dips.
 

Attachments

  • 19102010(001).jpg
    19102010(001).jpg
    47.9 KB · Views: 1,132

dawid2005

New member
Baie netjiese kas daai het jy hom self gemaak. Net 'n vraag die agterste kleiner bottels in jou kas is dit die standaard dip bottels of nader tipe bottels wat jy gekry het.
 
Dankie.

Dawid ek het die kas 12 jaar gelede by die viswinkel in Kempton gekoop.

As vir die bottels hulle is 25ml en hulle het genoeg dip in hulle vir 'n vis sessie. Ek het hulle almal sommer by Consol gekoop in Wadeville.

Ek wou die kas ligter he as wat hy was met 50ml bottels. Maar hy is nog te swaar. Ek het nou vir my 'n "battle" kassie gemaal met baie minder dips ook en hy kan die nuwe bol dips ook vat.

Hoekom die hele huis saamvat, 'n mens doen mos jou huiswerk voordat jy by 'n plek gaan vang.

Ek sal later vir jou foto's opsit van my nuwe "battle" box.
 
Jammer Naruto, die doen ek net as ek nie kan visvang of as ek verveeld is. Ek is nog nie so gegear om bestellings te vat nie. Maar watch this space. Miskien een van die dae.
 

PI

Senior Member
Baie baie nice, ek sal ook kyk om maar eerder n seperate kassie te vat aangesien my stand voorsiening maak vir twee kaste.
Gerrit, wat is die meeste stroppe wat jy sal he op een tyd in daai kas? Ek soek net n ball park figure om te kyk more or less wat ek moet kan doen.

PI
 
PI more,

Ek het net 6 verskillende stroppe van elk in enige van die plastiek kassies. Dan het ek die selfde gewigte ook.

MAAR dan weer in my battle sak het ek nog baie meer met verskillende gewigte en hoek sizes. Seker so 10 van elke kombinasies.

Die rede soos ek voorheen gese het is dat my groot kas raak te swaar en dis hoekom ek die kleiner een gebou het.
 

chahou

New member
Hi Guys,
I use a swim noodle that kids use for buoyancy in the swimming pool.
I cut it into 300mm lengths.
I hook the bottom hook into it and wrap the trace around it until I get to the swivel. I hook the next traces hook into the swivel and so on until I have enough traces, the last swivel gets pinned by a stainless steel nail.

For Vaaldam traces I do not tie the sinker onto the trace until I use need to use it.

See picture of carp traces attached.
 

Attachments

  • 2010_12_03_3295.jpg
    2010_12_03_3295.jpg
    39.2 KB · Views: 978
Top