Hi Almal
Was afgelope saterdag by kommando nek vir paar uur 04:00 tot 12:00
Ongelukkig het ek geen vis gekry, teen 6:00 word bure wakker en verneem ek dat die aan die linkerkant 9kg karp gevang het Vrydag laat middag
Buurman aan regterkant se stokke het begin sing tussen 7:00 en 10:00 kry hy 6 karps almal tussen 8.5kg en 11kg
Die verbeterings aan die plek kom nou mooi aan en ek sal defnitief hulle meer ondersteun, altyd goed om te sien dat oewers vebeter want die visvangplekke raak skaars en swaar op die budget.
Groete