goeie plek om gooi net te gooi

Gerrie S

New member
Goeie dag

Kan iemand my dalk help ek het in St. Lucia groot geword terwyl die mond nog oop was. En ek het begin leer om gooi net te gooi op die ouderdom van 9. Nou jeuk ek weer om te gaan gooi maar St. Lucia is nie meer St. Lucia nie, so waar kan ek gaan gooi teen die noord kus. Eenige voorstelle asb.
 
Top