Ek en seerower wou ons albei se skis gelyktydig me

SPARRABOS

Sealiner
Ek en seerower wou ons albei se skis gelyktydig met een bakkie vervoer as ons gaan visvang.....spaar petrol of diesel......en hoef nie oor trailer te worry.......roofrack kos ons elk twee honderd en vyftig rand!!!!en so sterk ons kan titanic vervoer...kyk bietjie hier....vat twee canoos/skis langs mekaar....en ruil gou gou van een bakkie na ander...;)
 

toufeeqajouhaar

New member
Nice idea. what we used to have was two roll bars made of aluminum that just slid down into tubes that were mounted at both the front and rear inside the loadbox that way we could still get to open and close the tailgate to load whatever else we needed.
 

MichaelK

Sealiner
Very good idea, would you mind posting a few photos of how you attached the poles to your bakkie bin and roll bars.
 

SPARRABOS

Sealiner
waar my top deel en bottom gelas was het ek haarfyn kraak gekry...water gelek.....droog gemaak....al weer jerome victor my gou gehelp....hele naat reg rondom versterk.....nes hy kan....
 

Attachments

  • IMG-20161017-WA0001.jpg
    IMG-20161017-WA0001.jpg
    63.5 KB · Views: 108

SPARRABOS

Sealiner
ook inspection gaat met foam in gat....thanks jerome...jy mag maar jou beroep beoefen....
 

Attachments

  • IMG-20161017-WA0002.jpg
    IMG-20161017-WA0002.jpg
    80.5 KB · Views: 108
Top