Dip Flavour or Base

PI

Senior Member
Hi Julle,

kan julle my asb se watter base die dip Christmas is?

Ek het gaan try  uitvind by my local shop maar hy het dit nie in stock gehad nie.

PI
 
Top