De Rust

Redro

New member
Hi almal, terugvoer oor my trip na de rust hartebeespoort Vrydag 14/8/2015

Sit amper op die einde van oord
4 Lyne in 6:20 op omtrent 60m, 80 en 200m met aasboot almal met mielies gelaai, garlic en fx op die bolle

6:50 hardloop stok op 80m karp 6kg
8:10 hardloop selfde stok karp 5,5 kg
9:25 hardloop 200m stok karp 6,5kg

paar tussen 2 en 3kg ook gekry

Omtrent 11:00 begin daar weer sh$t op water dryf en aan al die lyne sit, selfs aasboot gee probleme die drfende crap
Ek het aleen gegaan, daarom foto so geneem, al die vis swem weer.
Tot weersiens
 

Attachments

  • 39 De Rust - 14 Aug 2015 - 5,5kg - 6kg - 6,5kg.JPG
    39 De Rust - 14 Aug 2015 - 5,5kg - 6kg - 6,5kg.JPG
    106.6 KB · Views: 266

Redro

New member
Dankie Unlimited

Vlakerig? Twee van hulle het uitgekom op 80m en 1 op 200, die water is teruggetrek maar ek glo dat waar ek sit is dit redelik diep, ry regdeur die oord tot amper by die grensdraad. hierby is nog pic van 3 wat ek in middel Mei op selfde plek gekry het, hulle het ingeweeg tussen 7 en 5,5kg
 

Attachments

  • 41 De Rust - 13 June 2015 - 7, 6.5 , 5.5kg.JPG
    41 De Rust - 13 June 2015 - 7, 6.5 , 5.5kg.JPG
    88 KB · Views: 191

Unlimited

Sealiner
ja, wou maar net weet hoe diep die water op daai punt is. die res van de rust is redelik vlak, op sommige plekke sta die manne 100m in en slaan dan sy vis stand op
 

Redro

New member
O ja ek ken daai, het eenkeer by die hek gesit, baie vlak moes ook ver inloop, nog nie bait boat gehad, darem vir daai dag ook 4kg gekry, ek sal graag daar wil wees in spawn, dink dit sal belewenis wees, jammer dat mens dit nie in die nag daar kan waag want ek verkies om deur die nag te vang
 

Attachments

  • 38 De Rust -May 2015.JPG
    38 De Rust -May 2015.JPG
    59.2 KB · Views: 188

Unlimited

Sealiner
kry my ook nie in die dag daar nie, was self ook net 1 keer daar en nie baie daarvan gehou nie. Verkies maar kommandonek, meerhof en schoemansville
 
Top