Dag se.
Wil biekie by julle weet, is dit die moeite werd om n kolstert live te slide vir Bronzies en of n kabeljou ook n kolstert sal optel?
My eerste bekomernis is dat n kolstert nie die sterkste swemmer is nie, so vraag 2 is, is daar iemand wat al n groot kolstert geslide het en het julle al sukses gehad daarmee?
Ek gaan Terrace baai toe en daar is baie en groot kolsterte.