[color=#0000ff][size=3]Hi all fellow Sealiners!!![

kaspaas

Sealiner
EXTREMIST wrote:
just watched the clip now.. WE BE FAMOUS!!! lol!

SSEC WC ROCKS::S::S::S
Have you mentioned it to your buddies at Suburban yet? They should know they are now dealing with a famous Club.... LOL::respekt:::respekt:::respekt:_seal1__seal1__seal1_::respekt:::respekt:::respekt::sval:
 

kaspaas

Sealiner
Strepie wrote:
Kaspaas, hoeveel vra jy vir optredes as mc? LOL
Wat praat jy? Ek klink soos 'n donnerse ou man en dan is ek nog donners lelik ook! En laat net een bogger nou enige kommentaar oor my ouderdom maak...... Ek sit "Tannie Kaspaas" op hulle!
 

kaspaas

Sealiner
Rawool wrote:
Hey guys thank you you for the experince I learned a lot and you are never to old to learn somthing new well done guys keep up the good work.

Oh you guys spelled my name wrong and my surname wright it is normally the other way around, I will surely be at the galjoen clinic as well.

Regards

Rawool
Sorry, that was my mistake. I recall you tried twice to spell it but the noise was so much that I eventually gave up and wrote it as I thought I heard it.
 

As ek nou weer terugsit en dink aan al die "werk" wat hierin gegaan het. Dit sit nie net in enige iemand se broek om so iets te reel in so kort tydjie nie! Weereens aan ons bestuur asook aan al die SSEC:WC lede wat gehelp het om die event 'n sukses te maak....julle is great!!!

Die beste van als is dat E-News ons genader het om die event op te neem, wie weet, dalk is hulle by die galjoen kliniek ook!!!!

::S::S::S::S::S

:sval::sval::sval::sval::sval:
 

Marthin

Sealiner
Ek het nou weer na die clip gekyk... die beste deel van die clip is die kinders wat daar is.... as dit al is wat ons regkry is ek gelukkig!
 

rezag

New member
I am interested in the cd. How will it be delivered or can i purchase it directly. Just have a phobia of internet payments
 

rezag

New member
I am interested in the cd. How will it be delivered or can i purchase it directly. Just have a phobia of internet payments
 
rezag wrote:
I am interested in the cd. How will it be delivered or can i purchase it directly. Just have a phobia of internet payments
I think the only way to buy it directly is to come to our monthly meeting on Tuesday 22 Feb 2011 at 19h00 the venue is the Hunt & Polo Club in Durbanville.
 

kopstamp

Sealiner
ek sal liewer die kans vat vir internet betalings as om julle klomp op eenplek te probeer kry... joke net. betaal volgende week myne! Gaan jy hom kom aflewer hier in PE?
 

Mannie

Sealiner
Lyk asof daar heluit baie mense was wat dit bygewoon het, baie geluk met julle kliniek en die visse wat gevang was.

@Galjoen, ek sien jy hou van die WEEEEPEEEE hoedjies wat die manne gedra het. Dis al waarvoor daai hoedens goed is, om opgeneuk te word by die see :lol:1::craz;)::teas::::jest::hippy1:
 
kopstamp wrote:
ek sal liewer die kans vat vir internet betalings as om julle klomp op eenplek te probeer kry... joke net. betaal volgende week myne! Gaan jy hom kom aflewer hier in PE?

lol....ons sal dit vir jou pos....posgeld is gratis binne die grense van SA.

Ja, ons klomp op een plek is gevaarlik, dis hoekom ons vergadering plek in die middel van die perde baan is.....lol

 

 
 
Mannie wrote:
Lyk asof daar heluit baie mense was wat dit bygewoon het, baie geluk met julle kliniek en die visse wat gevang was.

@Galjoen, ek sien jy hou van die WEEEEPEEEE hoedjies wat die manne gedra het. Dis al waarvoor daai hoedens goed is, om opgeneuk te word by die see :lol:1::craz;)::teas::::jest::hippy1:
Die die WP hoedjie wat maak dat ek die visse vang....lol...ek het vir die bulletjies gesê om my hoedjie te vat en daarmee te hengel maar hulle wil niks weet nie....eisch!!!!
 

Marthin

Sealiner
Teen die tyd wat jy op die aasbankies uitgewade het, het jy waarskynlik al 2 keer neergebliksem en bloei jy klaar genoeg om my livebait te wees!!:walk:walk:walk:hyst:
 
Top