Hulle kan van die aan skaf :lol:1Die een iewers gehoor/gelees. Galjoenhengelaar staan nooit in die water nie. Galjoen hou nie van voete se reuk.
hahaha. .......waar ons hengel kan jy nie in water staan....jy sal verdrink.......Die een iewers gehoor/gelees. Galjoenhengelaar staan nooit in die water nie. Galjoen hou nie van voete se reuk.
belangrikste een waarin hele klomp ouens glo....en ek praat van glo!!!! jy moet mustbite kry.....met ander woorde vorige aand;selfs oggend voor jy see toe gaan.....selfs voor jy weggaan op 3 dae trip moet jy met die auntie "speel"...... baie gaan nou lag maar let maar op hoe swak vaar ouens wat nie meisie of vrou het.....ons glo ook vas as jy gecheat het byvoorbeeld met die buurvrou sit jy hou vir hou vas of vang seebabers;klipvisse en skaamhaaie.....:fbash:clow
pwf__+pwf__+pwf__+pwf__+pwf__+pwf__+pwf__+:dban::dban::dban:Ja daai mooi nooientjie gaan jou of help om trofees te vang......:wfish........of die verkeerde een ....o wee ! ....kan katastrofes wees.....:merm:fbash:hyst::lol:1......een ou saam ons het so mooi een sy gedagtes is hele tyd daar....en nie by see.....solank man nie bedroef raak nie.......:lol:1........bly vir nou maar single.....maak soos ou stropie in ons groep....hy is ook single....skud maar in oggend die ander manne se hand om ook net iets te vang.........![]()
stpime2:hyst:::crazJa daai mooi nooientjie gaan jou of help om trofees te vang......:wfish........of die verkeerde een ....o wee ! ....kan katastrofes wees.....:merm:fbash:hyst::lol:1......een ou saam ons het so mooi een sy gedagtes is hele tyd daar....en nie by see.....solank man nie bedroef raak nie.......:lol:1........bly vir nou maar single.....maak soos ou stropie in ons groep....hy is ook single....skud maar in oggend die ander manne se hand om ook net iets te vang.........![]()