Boat rod holders

KRAPPIE

New member
Goeiennaand manne
Kan iemand my dalk se waar ek stainless steel rod holders kan laat maak, of is daar iemand wat dit maak?
Dankie
 
Hi Krappie, ek weet mieliepit het baie mooi stanless rodholder onderandere gemaak. Jy kan dalk n private message stuur.
Groete
 

KRAPPIE

New member
Dankie Harry
Ja ek weet mieliepit het mooi rodholders gebou, maar ek weet nie waar om hom in die hande te kry nie.
Ek het al van tevore by hom gekry.
 
Top