Bloemhof bonanza

My video van die bonanza: https://youtu.be/CWNH5kAXWx8

Met al die water was dit moeiliker vanjaar, die karpe was in goeie kondisie met al die kos maar dit veroorsaak ook dat die "groot" visse nie so maklik gevang word nie.

Graskarp was baie skaars en klein en dit het die spannekompetisie van Saterdag benadeel.

Die groot babers was moeilik om te vind en die manne op die bote moes deur baie kleintjies ( < 16kg ) werk om die groot visse te kry. Die babers is maer omdat die baie water dit moeilik maak vir hulle om te jag.
 
Top