Bass - Roodeplaat

Jafta1

Senior Member
Was Saterdag, 12 September by Roodeplaat en met die boot bass gaan vang. Die weer was maar koud en winderig maar kon darem 5 bass op die boot kry en nog 5 wat verloor is. Die beste kunsaas was donker flukes wat amper op die bodem gehengel is in water van 2.5-3.5m met obstruksie. Bass in baie goeie kondisie.
 
Top