middag manne en dames kan iemand my se of daar groot vis is in baja dam(bronkies) en wat werk daar. ek was daar gewees laas naweek en het twee runs gehad een so 23H00 wat ek verloor het en een so 03H30 wat uit geweeg 2.79kg. ek sien ook baie mense se daar is baie gras in die water maar waar ek gestaan het was net die eerste meter of twee gras en daar na was die water maar baie skoon gewees van gras. altwee my stokke was so +- 250m - 300m in gewees. ek beplan om more weer deur te gaan vir n nag so enige hulp sal waardeur word.o ja die aas wat ek gebruik het was tiger nuts.