Baber Fees

Alex123

Member
Hi Riaan,

Nope..
Persoonlik dink ek hulle moet eerder hierdie kompetisie iewers anders hou... as jy nie 'n boot het nie kan jy maar vergeet om 'n ordentlike baber of self enige baber te vang..

(Het al twee keer deel geneem, en al twee keer geblank van die kant af...)
 
Top