Baber-Bom

Brakkanjan

Senior Member
Vier hierdie komende naweek wil ek en my pa kyk of ons groot baber kan teiken, ek het die volgende gebruik in my voer:

1) Eco-Vite voer : Hierdie voer bind verskriklik goed.

2) Petmince : Ek het omtrent 1 KG gebruik wat ek met my fillet-mes gesny het, van die Petmince was steeds gevries.

3) Glyserine : Enigma het gese dat dit as preserveer-middel gebruik kan word, so why not?

4) Gummi-Mix : Help met die binding.
 

Attachments

  • S5002082.JPG
    S5002082.JPG
    59 KB · Views: 838

Brakkanjan

Senior Member
Voer, asook die vleis. Meeste van die vleis lyk soos Polony of Weense Worsies. Dit blyk ook of daar stukke rooi vleis en vet in kan wees.
 

Attachments

  • S5002083.JPG
    S5002083.JPG
    45.9 KB · Views: 832

Brakkanjan

Senior Member
Hier is die eerste klompie wat ek gemaak het, nou sprinkel ek hulle met gummi-mix om beter te kan bind en dan gaan hulle in die vrieskas vir Saterdag.
 

Attachments

  • S5002085.JPG
    S5002085.JPG
    54.1 KB · Views: 830

Brakkanjan

Senior Member
Met die tweede batch het ek meer vleis bygevoeg asook meer Gummi-Mix.

Ek het my vrou belowe dat ek hierdie voer buite sal aanmaak, hehehe, jy kan jouself ongewild maak met die reuk asook die vliee as jy dit sou wou aanpak in die kombuis. ;)
 

Attachments

  • S5002086.JPG
    S5002086.JPG
    52.7 KB · Views: 835

Brakkanjan

Senior Member
Die tweede klompie het meer vleis in. Hulle is in die Vrieskas en word dan so hard soos klip. Vervoer in Coolerbox.

 

Ek het 'n dip genaamd Nkulu van MG baits wat soos Sardiens ruik.



Ek gaan dit saam met Kingfisher se Anchovy Oil gebruik asook Henkor se gepreserveerde Hoenderbloed.


In die begin gaan ek hoenderharte gebruik en dan die eerste grassie se kop wat ek vang. ;)

 

Die bolle gaan ek sommer met die hand ingooi.(Miskien kan ek so 20-30 meter kry? Lol) Babers kan mos naby die oewer kom jag.

 
Sal graag jou inset wil hoor :SSS


Sal julle op hoogte hou van verwikkelinge! ::SEat your heart out Skuimkop!!
 

Attachments

  • S5002087.JPG
    S5002087.JPG
    53.6 KB · Views: 833

Unlimited

Sealiner
Jus maar julle raak pro huh... as daar carp specimen anglers kan wees... hoekom nog baber specimen anglers nie... ekt by die vaaldam gewone bom gemeng met vismeel en os bloed poeier... tempo was maar dieselle...

my volgende mengsel wil ek dag oud kuikens, lewer en erdwurms deur n mincer gooi en dit meng meti bom...

sterkte!!
 

MarvelousMark

Senior Member
Hi Brakkanjan..

Ever since i saw this post ive been looking for This recipy for barbel feeding balls, that i came accross on sealine when i first joined.

It was posted by Peeto if im not mistaken.

Say's he got it from a book and that it works..!!!!

Use your wife kenwood chef, mix 30% ox liver, 30 % ox heart, 30% sardine and 10% fat (any), put little cake flour just to bind mix make small balls and feed as if you are fishing for carp. Same applies when fishing for barbel. Then fish what ever bait for barbel.

I still want to try this myself.

Cheers..

 
 

Zim boy

New member
Hi Brakkanjan

het die mengsel van jou gewerk?
Ek kom van Zim af en try nog steeds regkom om n barber aan die lyn tekry,ek het maar sover net hoender harte en lewers getry maar no luck.
Ek sien daar is monsters in die Vaal so ek dink ek gaan maar nog n bietjie wag en meskien oor so twee weeke maar tent gaan opslaan en oornag iewers en maar my luck try vir n groot 'snorkop' of twee
 

Wernerbloem

New member
Probeer gerus die volgende, tuislakke (druk die dop stukkend) laai so veel as wat die hoek sal vat. Sit die hoek met slakke in banksakkie gooi dan Scott's Emulsion (die original een) in die banksakkie en cover die slakke lekker skud nou die slakke in rooi floro en daar het jy dit, die tyd van die jaar sal dit baie vinnig opgetel word. Jy kan die selfde metode volg met springwurms (slangwurm), ek het al selfs mooi karpe opgetel as ek die sprinwurms so met scott emulsion doop en in die rooi poeier skud.
 

Zim boy

New member
Hi Werner

Dankie vir dit sal dit probeer ,moet net n tuin soek met slakke .
Ons het darem eerste reen gekry gusteraand en lyk my gaan nog kry deur die naweek so sal begin rond kyk net voor ek weer begin uit gaan.
Hoe sit jy die hook deur die slak,net een mal of ryg jy dit op?
 

Wernerbloem

New member
 As ek die dop ge-crush het sit ek dit duer die vleis (baie sluimerig die ge-crushde dop by ook aan) net een keer en ryg so veel as wat die hoek toe laat op. Dink as 'n een van daai wurm naalde het kan 'n  ou dit gebruik om dit op teryg.
 

Zim boy

New member
oh ok so die dop bly saam ,dog was dalk net die vleis vani slak.
Wel ek gaan beslis dit n try gee, weeti waneer gaan ek waters toe maar ja sal jou laat weet as dit iets uit bring
 

PI

Senior Member
Visk koppe werk net so goed en minder morsig... Daar is n paar goeie presentations op die baber posts.
 

PI

Senior Member
Visk koppe werk net so goed en minder morsig... Daar is n paar goeie presentations op die baber posts.
 

Zim boy

New member
Hi PI

Ja ek weet vis kop werk goed het al getry, maar dink was tekoud ek gaan wag vir die warm weer om in tekom en na die reen daan will ek vol uit gaan en try vir n 'snorkop',
ek het last gevang in die limpopo by Beit Brug toe nog daar gebly
 

Zim boy

New member
Hi Unlimited

is daar n specifieke plek op die Vaal dam wat groot snore gee of is dit maar net van eenige plek op dag en hope for the best
 
Top