as die wind waai en die vis byt nie

SPARRABOS

Sealiner
Spring gety....steek hom af....party plekke spoel hulle ook uit na storm....hy lyk so.....voor jy hom oopmaak.....
 

Attachments

  • 2016-10-03 17.31.56.jpg
    2016-10-03 17.31.56.jpg
    38.8 KB · Views: 367

SPARRABOS

Sealiner
Boonste klappie en skanier af.....was als lekker skoon....soekie sand en stukkies skulp nie....op bord...in sy dop....lus vir die oog
 

Attachments

  • 2016-10-03 17.47.03.jpg
    2016-10-03 17.47.03.jpg
    45.7 KB · Views: 366

SPARRABOS

Sealiner
Jou megaftertjies way saamgaan...sout...peper...tobasco...suurlemoen
 

Attachments

  • 2016-10-03 17.48.13.jpg
    2016-10-03 17.48.13.jpg
    23.6 KB · Views: 363

plugger

Senior Member
my problem is "die oopmaak". I always seem to end up with some bits of shell in the meat. Drop of lemon juice and down she goes.
 

SPARRABOS

Sealiner
Dis nou klaar....mamma saam geeet.....nou vanaand wil jy heeltyd aan die auntie vat en voel en vroetel....:hyst::hyst:ai dis lekker...amper soos galjoenvang
 

Attachments

  • 2016-10-03 18.15.03.jpg
    2016-10-03 18.15.03.jpg
    44 KB · Views: 358

SPARRABOS

Sealiner
plugger wrote:
my problem is "die oopmaak". I always seem to end up with some bits of shell in the meat. Drop of lemon juice and down she goes.
ook maar geleer met tyd....wilde oester...nes siffie...sit oornag in yskas...dat hy relax...hy maak makliker oop...twee dae beter...oestermessie help...kap hom liggies in op regte plek....dan gaan daai skannier en dop mooi oop...was spoel af...silwerskoon....
 

Attachments

  • images-5.jpeg
    images-5.jpeg
    8 KB · Views: 351

SPARRABOS

Sealiner
Ja vir elke een by see wat ons uithaal eet ons een rou op rotse....hemels...melkerig...lekker....skoon uit die see...niks by...tobasco...suurlemoen....sout..peper...vir die huis
 

goliat

New member
Ooh lekker water my bekkie nou...hul ook so by Kanon van klip af geeet sonder enigiets by,by die huis kom sousies,peper en suurlemoen by soos jy se...my vrou eet dit nie,maar ek kan nie voorbly as my 2 seuns by is nie...;):shock:
 

SPARRABOS

Sealiner
;)eks baie gelukkig...my vrou is mal oor oesters....kinners weer nie....sy wou destyds nie oesters of sushi eet....toe sy dit eers proe...nie terug gekyk.....oesters lyk my is baie vollop.
 
Top