Hi al die vissermanne
Ek vra hulp a.s.b ons gaan kompetisie hengel by Ardenza oor twee weke ,enige advies waar om te hengel en water aas werk redelik goed daar.Ek was Sondag daar die water lyk goed,laas toe ons daar gehengel het het die meeste vis by die sloep se kant uit gekom maar dit was in Maart se kant,weet nie of die weer n rol gaan speel nie,kan hulle a.s.b

my help met advies en kobenasies.
Dankie hulle hulp sal wardeur word.
Andries
Ek vra hulp a.s.b ons gaan kompetisie hengel by Ardenza oor twee weke ,enige advies waar om te hengel en water aas werk redelik goed daar.Ek was Sondag daar die water lyk goed,laas toe ons daar gehengel het het die meeste vis by die sloep se kant uit gekom maar dit was in Maart se kant,weet nie of die weer n rol gaan speel nie,kan hulle a.s.b

my help met advies en kobenasies.Dankie hulle hulp sal wardeur word.
Andries