ADVIES RAKENDE 'N BOOT EN VOERTUIG

buchi

New member
Goeiedag almal ek hoop dit gaan goed.  Ek het nou onlangs vir my 'n tweedehandse bootjie gekoop want dit was rêrig 'n billike bedrag gewees.  Saam met die boot het ek 'n 25 perde enjin gekoop.  Nou die klomp vrae wat ek moet vra asb.  Nommer een die boot het nie papiere nie sowel die sleepwa.  Ek besef ek sal die sleepwa moet laat regmaak om deur die toets te kry.  Nou wil ek ook weet hoe werk dit met die papier stories en lisensies vir die boot en myself.  Ek is bewus daarvan dat jy onder die 15 hp nie 'n lisensie nodig het nie en enige iets bo dit wel.  Geld dit net vir die lisensie of vir ander dokumentasie ook en wat sal dit insluit.  Ek kan altyd die 25 perde verkoop en vir my 'n 15 hp kry om al die papierwerk te vermy.  Wat se papiere en sertifikate het ek wel nodig vir die bootjie en waar, wat en hoe werk dit asb.  Wat is die koste daaraan indien wel asb

Baie dankie

;);););););););););););););););););););););););););););););););););););)
 

rianc

Member
Buchi

Ek sal graag jou vrae beantwoord! Stel net jou vraag weer sonder al die Emoticons wat elke keer jou posts clutter en onodig is! Een of twee is genoeg! :X
 

buchi

New member
Goeiedag almal ek hoop dit gaan goed.  Ek het nou onlangs vir my 'n tweedehandse bootjie gekoop want dit was rêrig 'n billike bedrag gewees.  Saam met die boot het ek 'n 25 perde enjin gekoop.  Nou die klomp vrae wat ek moet vra asb.  Nommer een die boot het nie papiere nie sowel die sleepwa.  Ek besef ek sal die sleepwa moet laat regmaak om deur die toets te kry.  Nou wil ek ook weet hoe werk dit met die papier stories en lisensies vir die boot en myself.  Ek is bewus daarvan dat jy onder die 15 hp nie 'n lisensie nodig het nie en enige iets bo dit wel.  Geld dit net vir die lisensie of vir ander dokumentasie ook en wat sal dit insluit.  Ek kan altyd die 25 perde verkoop en vir my 'n 15 hp kry om al die papierwerk te vermy.  Wat se papiere en sertifikate het ek wel nodig vir die bootjie en waar, wat en hoe werk dit asb.  Wat is die koste daaraan indien wel asb

Baie dankie
 

buchi

New member
Goeiedag het 'n persoon 'n "buoyancy" setifikaat nodig vir jou boot ongeag die grootte van die enjin d.w.s. onder of bo 15 hp ?

Baie dankie

:):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):)
 
Top