Search results

  1. A

    Vaal Dam Barbel

    I am posting these on behalf of Deisel as he has trouble uploading his pics to the site.. He will hopefully be filling in the details soon...
  2. A

    Vaaldam

    Goeie môre, Ek en 'n vriend beoog om vir die eerste keer vanaf sy boot te hengel op die Vaaldam die komende lang naweek. Ons launch site is 'n marina reg oorkant die UJ Eiland. Ons sal dan ook sommer naby die eiland vir 'n "drop-off" soek. Karp sal heel waarskynlik dan ons hoof spesie wees...
  3. A

    Baberspan Informasie....asb?

    Goeie môre Manne, Ek en 'n vriend (Slukderm) gaan die eerste naweek van Desember 'n draai maak by Baberspan... Ons was nog nooit daar nie so ek "vis" vir informasie asb... Ons gaan hoofsaaklik van die groot babers teiken op aas gedurende die laat middag en aand... Sal so bietjie "artlure" doen...
  4. A

    Vaaldam

    Goeie dag manne, Ons het gou Saterdag oggend so teen 04:00 Vaaldam toe gery vir 'n vinnige sessie so tot Sondag oggend (wel dit was die idee..). Ons was op privaat grond, soos ek kon afly - skuins oorkant Wilgedraai. Ons het dadelik die seuns se stokke reggekry om vir ons "aas" te vang.. Nie...
  5. A

    Goeie dag manne, Hier is 'n kort verslag van on

    Goeie dag manne, Hier is 'n kort verslag van ons Bloemhof (Die Hoek) trippie die afgelope naweek. Ons het Donderdag aand so teen 19:30 daar by Die Hoek aangekom en on nodige dinge afgepak en opgeslaan waar nodig. Ons was op stand no.20. Ek het sommer die vorige aan groot hoenderlewer en...
  6. A

    Hi Guys, I would just like to know which of the

    Hi Guys, I would just like to know which of these two lines will be suited best for the above application? I will be fishing mainly from the side with Pumpkin Seeds,Sliders and other crankbaits. Tackle consists of a Shimano Stradic 4000FJ reel and a Fenwick Eagle GT 7ft/2pc Heavy Action rod...
  7. A

    Salmo Lures

    Hi Guys Yesterday I went past Mias in Benoni to buy some more Salmo lure (Hornets & Sliders) and I asked them when they will be receiving their new stock? The guys then mentioned to me that the importer of Salmo in SA has gone bust.... Does any one know if this is true? P.S Bought a 7#Sinking...
  8. A

    Which Salmo Hornets?

    Hi Guys, I would just like some tips before I go shopping. I have decided to buy the size #3 Hornets, but don't know if I should buy sinking or floating for small & largemouth Yellows? It is going to be an expensive exercise if I have to buy one of each in each of the popular colors &...
  9. A

    'n Paar Vaalrivier babers..

    Hi Julle, Ek sien die forum is maar baie stil.. Hier is 'n paar fotos van die babers wat ons by Eeendekuil in die Vaalrivier gevang het. Die rivier het baie sterk gevloei die eerste dag, so ons het nie veel gevang nie. Dag twee was darem baie beter. Wat baie snaaks was, was die feit dat ons al...
  10. A

    DEAD RED Blood Spray

    Hi Guys, Does any one know where I can purchase some of this spray? Thank you. :fishn
  11. A

    Team Catfish Products

    Hi Guys, Are there any of you that have "Team Catfish" products available / in stock yet? Please let me know as I would like to purchase some before the fishing starts. Thank you. ^^..
Top