hallo manne.
se my wie kan my enige raad gee.
wil weet of jy kan launch by gamtoos om te gaan visvang in die see?
launch altyd by st francis. of is daar n plek nader aan j bay.
ook nog nooit by gamtoos gevang nie. watse spesies kan ons daar target?
beste launch plekke en visvang spots...