Dit begin nou effektief daai tyd raak wat baie manne so stil-stil begin verdwyn met vakansie.
Ek wil graag van my kant af vir almal hier op Sealine en jul gesinne 'n baie gesende Kersfees toewens.En mag daai Nuwejaar-party great wees!!!!!
Baie dankie aan almal vir die hulp,die antwoorde op...