Search results

  1. M

    How to preserve Wonderworm

    Hi Guys I hope everyone is doing well. I recently made a video on how to preserve Wonderworms. Follow the link and let me know what you think. https://youtu.be/L4SoYzEHeu4
  2. M

    Near miss with 2 Puff adders

    Hi Guys I hope you are all doing well. Check out my new video. I dodged a monster Puff adder and caught my PB Red Roman. Let me know what you think. Cheers https://youtu.be/zbDmfB83MOw
  3. M

    Fishing for Musselcraker

    Hi Guys Have you ever been bitten by a fish? Attached is my latest video where a Musselcraker bit/grazed my finger. Luckily no damage to my finger. Have a look and let me know what you think. https://youtu.be/IsLE8zFvY68
  4. M

    Fishing for Kob on Salted Wonderworms

    Hi Guys Have a look at my new fishing video where I target Kob on salted Wonderworms. Let me know what you think https://youtu.be/g6-QMppF9sg
  5. M

    Fishing for Red Roman

    Hi Guys I have started a YouTube fishing channel of all the missions that I go on. Go have a look at my new video that I uploaded. Let me know what you think. https://youtu.be/tten0NmCSww
  6. M

    Fishing Holiday in Jongensfontein

    I was lucky enough to be able to fish for 2 weeks in the Jongensfontein area. I managed to catch a total of 40 fish and 12 different species. All the fish were released and 12 tagged. Galjoen: 11 the biggest was 49cm TL Kolstert: 10 Cape stumpnose: 4 biggest 36cm FL Karelgrootoog: 2...
  7. M

    Penn Torque 30

     Brand new, won it in sunday's rasspl comp. would like to sell it R4500
  8. M

    Is daar enige ouens wat op die weskus skiet?

    Is daar enige ouens wat op die weskus skiet?
  9. M

    Opel Kadett 1.3 LS

      Engin still in good running condition. Has a stainless steel exhaust system. Has a few rust spots. Want cash for the car no road worthy test. Only reason for selling is because i want a 4x4. Price is negotiable.  mail me at meesterbeer1989@gmail.com if you are interested. 260000km
  10. M

    Hermanus

    Het enige iemand info oor hermanus, eds en non eds?  
  11. M

    Gourits

    Ek gan die naweek van die 12de maart gourits toe, as enige iemand vir my info kan gee oor die plek,aas, alles asb mekien n paar spots op google earth ook wys sal dit super awesome wees.
  12. M

    ek was sondag daar.die water het goed gelyk maar d

    ek was sondag daar.die water het goed gelyk maar daar het niks uitgekom nie. is dit n goeie spot,wat kan mens daar vang en waar moet jy vang?
  13. M

    prawn by milnerton

    mag mens by die lagoon in milnerton prawn pomp?
  14. M

    die vlei

    waar presies moet jy gooi om daar iets te vang? ek was nou al 2 dae daar na mekaar en het niks gekry nie.watse aas moet mens gebruik en hoe ver moet j gooi? en kan mens daar iets vang van die kant af of moet jy met n booitjie in gan. kan enige iemand my asb inligting gee. jahbless
  15. M

    bontekop????

    is daar enige vis wat uitkom? hoe moet die weer wees? watter wind moet waai? wat moet die getye wees?  watter aas word daar gebruik? ek en 'n vriend was vanoggend al hafl 6 daar. en by 11h het ons opgepak want daar het niks uitgekom nie. nie eers n byt nie. so as enige iemand vir my raad...
  16. M

    fly tying kit

    kan julle dalk vir my se waar ek 'n fly tying kit kan koop?^^..
  17. M

    kan julle my asb lat weet wanneer die kabeljou by

    kan julle my asb lat weet wanneer die kabeljou by melkbos begin uitkom.:wfish
Top