Gaan like die page of facebook^^.., dis tyd om van seker faktore ontslae te raak in Cheetah Rugby, die span word swak afgerig en soos ons almal weet die provinsie lewer altyd van die beste spelers op ongeag waar hulle opeindig. Met die tipe afrigting gaan SA rugby oor die lang duur ook skade ly...